Tuisblad
Die Fortuinsoekers
Die Goudkewers
Die Goudbaronne
Omtrent die skrywer
Historiese staaltjies
Hoe om te bestel
Terugvoer
Hoe om te bestel
Naam *
Van: *
Posadres: *
Poskode: *
HuisAdres:
Poskode:
Voorstad:
Stad:
Provinsie:
Land: *
e-posadres: *
Foon: *
Faks:
Hoeveelhede:
Die Fortuinsoekers: *
Die Goudkewers: *
Die Goudbaronne: *
* Noodsaaklike inligting
    

Prys

DIE FORTUINSOEKERS R149.00 (b.t.w. ingeslote)
DIE GOUDKEWERS R149.00 (b.t.w. ingeslote)
DIE GOUDBARONNE R149.00 (b.t.w. ingeslote)
Pos en verpakkingskoste
1 BoekR16.63
2 BoekeR29.64
3 BoekeR32.92

Voorgestelde verkoopsprys vir boekwinkels ... R175.00

Indien ‘n boekwinkel meer as tien boeke koop, word die aankoopprys verlaag tot R100.00 per boek. Pos en verpakkingskoste moet nog steeds bygereken word, en kan op aanvraag vasgestel word.

Daar is egter net ‘n beperkte oplaag wat herdruk is; plaas dus u bestellings vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Soos in die verlede, kan u die boeke regstreeks bestel deur ‘n e-pos te stuur aan lerina@gunric.com

As u verkies, skakel 011 442-3472 of sel nommer 084-812-2631. U kan ook 'n faks stuur aan 011 474-6136 / 7.

Metode van betaling:

Bank deposito:
Leguan Trading bk (tjek rekening)
Absabank Florida
Rekeningnommer: 40681075 23
Taknommer: 630341

Tjeks of posorders:
Leguan Trading
Posbus 1653
Saxonwold
2132

Kontakbesonderhede:

Lerina Erasmus (Schmikal)
Foon: 011 442 3472
Faks: 011 474 6137
e-pos: lerina@gunric.com
 
| Tuisblad | Omtrent die Skrywer |
| Die Foruinsoekers | Die Goudkewers | Die Goudbaronne |
| Historiese Staaltjies | Hoe om te Bestel | Terugvoer |