Tuisblad
Die Fortuinsoekers
Die Goudkewers
Die Goudbaronne
Omtrent die skrywer
Historiese staaltjies
Hoe om te bestel
Terugvoer
Die Fortuinsoekers

Die jaar is 1886 en die rykste goudrif ter węreld word ontdek! Binne tien jaar groei 'n tentegehug op die plaas Randjeslaagte tot 'n florerende jong stad, Johannesburg. Alles draai om goud. Deborah von Albein, sterk en onafhanklik, vind haar in konfrontasie met die stad se manlike gemeenskap. Kit Malloy, 'n Ierse dobbelsaloneienaar, en Karel Mannheim, kunssinnig en eksentriek, word voortgedryf deur hulle verbete obsessie om die blonde Deborah as vrou te besit. Onvermydelik word hulle hele lewensloop verander...

Kopiereg© 2007 Lerina Erasmus
Uitgegee 2007 deur Leguan Trading bk
Gedruk en gebind deur Creda Drukkers
ISBN 978 0 620 38662 3

 
| Tuisblad | Omtrent die Skrywer |
| Die Foruinsoekers | Die Goudkewers | Die Goudbaronne |
| Historiese Staaltjies | Hoe om te Bestel | Terugvoer |