Tuisblad
Die Fortuinsoekers
Die Goudkewers
Die Goudbaronne
Omtrent die skrywer
Historiese staaltjies
Hoe om te bestel
Terugvoer
Die Goudkewers

Piriet deurspek Johannesburg se oop myngragte, en die stad loop gevaar om 'n spookdorp te word. Uitlandse burgers neem in getalle toe maar die Boererepubliek weier om toegewings te maak. Cecil John Rhodes buit die situasie uit, en die gedoemde Jamesoninval lei tot die bloedige Vryheidsoorlog tussen die twee Boere republieke en Britanje. Karel Mannheim raak betrokke, maar keer terug om die liefde van sy vrou, Deborah, te herwin, terwyl sy verskeur is tussen haar liefde vir Kit Malloy en haar verpligtinge teenoor die familie waarin sy getrou het. Omstandighede dwing haar om die bestuur van die Mannheim goudmyne oor te neem. Kit raak betrokke aan Britse en Boere kant by hoofpolitieke figure, maar word uiteindelik gedwing om kant te kies...

Kopiereg© 2007 Lerina Erasmus
Uitgegee 2007 deur Leguan Trading bk
Gedruk en gebind deur Creda Drukkers
ISBN 978 0 620 38663 0

 
| Tuisblad | Omtrent die Skrywer |
| Die Foruinsoekers | Die Goudkewers | Die Goudbaronne |
| Historiese Staaltjies | Hoe om te Bestel | Terugvoer |